Hugh Grant

Hugh Grant
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hugh John Mungo Grant
Geboorte 9 September 1960 (1960-09-09)
Nasionaliteit Engels
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugh Grant (gebore 9 September 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Weddings and a Funeral (1994), Notting Hill (1999), About a Boy (2002), en Love Actually (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy